Header Artwork

AfriForum stig buurtwag in Rustenburg

    Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 19 Oktober 2017 ’n buurtwag in Rustenburg gestig om misdaad in dié dorp te help takel. “Die buurtwag vorm deel van ons takstruktuur en het ten doel om die gemeenskap in samewerking met die polisie en ander...

OB ondersoek Mbalula se Dubai-reis op AfriForum se versoek

AfriForum is deur ’n verteenwoordiger van Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se kantoor in kennis gestel dat die OB op versoek van dié burgerregtewaghond besluit het om ’n ondersoek te loods aangaande die befondsing van ’n reis van Fikile Mbalula, voormalige...

AfriForum nooi veiligheidsinstansies uit om saam te werk

AfriForum se Ellisras-buurtwag het Donderdag 19 Oktober 2017 ’n samewerkingsooreenkoms aan alle veiligheidsinstansies in die gebied gestuur om veiligheid in die gemeenskap te verbeter. Die ooreenkoms is aan die GPF (gemeenskappolisiëringsforum) en LGVF (landelike...

AfriForum se Zambesi-tak ontvang herhaler vir radionetwerk

AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het pas ’n herhaler vir hul radionetwerk ontvang. “Hierdie is ’n belangrike funksie waarsonder die buurtwag nie suksesvol kan funksioneer nie. Om doeltreffend binne ’n buurtwag te kommunikeer is van kritieke belang en nou dat die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN