deur AfriForum | Mei 21, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug het vandag ’n klagte teen die studente van die EFFSC (EFF Students Command) by die Universiteit van die Vrystaat (UV) aanhangig gemaak. Dít volg nadat EFF-studente aan die UV vandag begin betoog het. Talle klasse en toetse is tydens die betoging ontwrig...
deur AfriForum | Mei 21, 2019 | Argiewe
AfriForum wens graag vir dr Theo de Jager, uitvoerende direksievoorsitter van die Suider-Afrikaanse Agri-Inisiatief (Saai), geluk met sy herverkiesing tot president van die Wêreldlandbou-organisasie (WLO) vandag in Luxemburg. Dit is die eerste maal in die WLO se...
deur AfriForum | Mei 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se Springbok-tak het in Januarie 2019 ’n aansoek ingevolge die wet op bevordering van toegang tot inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) ingedien om te bepaal of die tegniese bestuurder van die munisipaliteit oor die nodige kwalifikasies beskik. Die tak...
deur AfriForum | Mei 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se suidstreek-buurtwagte het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 17 en...
deur AfriForum | Mei 21, 2019 | Argiewe
Op Woensdag 15 Mei 2019 is AfriForum se Prieska-tak gestig – dié organisasie se tiende tak in die Karoo-omgewing. Tydens ’n vergadering vroeër vanjaar met Lize-Mari Smit, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Karoo, het gemeenskapslede hul behoefte aan ’n tak...
deur AfriForum | Mei 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se noordstreek-buurtwagte (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 17 Mei 2019 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en...