Header Artwork

AfriForum oudit vullisterreine in die Laeveld

Die AfriForum-takke in die Mpumalanga Laeveld het onlangs agt vullisterreine geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog. Altesaam 17 vullisterreine is in die hele Mpumalanga besoek. Met dié projek gaan AfriForum-takke...

AfriForum oudit vullisterreine in die Hoëveld

Die AfriForum-takke in die Mpumalanga Hoëveld het onlangs nege vullisterreine geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog. Altesaam 17 vullisterreine is in die hele Mpumalanga besoek. Met dié projek gaan AfriForum-takke...

AfriForum bring spoedhobbel aan voor aftreeoord in Secunda

Die AfriForum-tak in Secunda het op 24 Oktober 2017 ’n breë spoedhobbel voor die Davies Court-aftreeoord in Helen Josephstraat in dié dorp aangebring. Bejaardes se pleidooie aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit het die afgelope vier jaar bloot op dowe ore...

Limpopo: AfriForum se vullisterreinoudit-uitslae

AfriForum het die afgelope maand al die vullisterreine in die Limpopo-provinsie geoudit as deel van dié organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke gevestig is aan die hand van 33 vrae gemeet word. Die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN