deur AfriForum | Nov 8, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kathu-tak het die 500-jaar herdenking van die Hervorming gevier deur onder meer bome by die Hugenote-park in dié dorp te plant en die oprig van ’n klipstapel. Voortrekkers van Kathu sowel as lede van gemeenskap en die plaaslike AfriForum-tak het...
deur AfriForum | Nov 7, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Margate bied ’n beloning van R10 000 aan vir inligting wat sal lei tot die suksesvolle vervolging van persone wat die watertoevoernetwerk in die dorp saboteer of beskadig. Dié AfriForum-tak het ook ’n klag by die Menseregtekommissie teen...
deur AfriForum | Nov 7, 2017 | Argiewe
AfriForum se Groblersdal-tak het verlede week dié dorp van hoek tot kant skoongemaak as deel van die organisasie se nasionale Maand van Selfstandigheid-veldtog. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo, het die tak in samewerking met...
deur AfriForum | Nov 6, 2017 | Argiewe
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit het die afgelope naweek mediese opleiding vir hul lede aangebied. Attie Marais van die MD EMS-opleidingsentrum het die opleiding behartig. Hierdie buurtwaglede is nou almal vlak 1-eerstehulpbeamptes en kan...
deur AfriForum | Nov 6, 2017 | Argiewe
Lede van AfriForum se Barberton-buurtwag het verlede week vlak 1-noodhulpopleiding ontvang. Dié lede kan nou tydens noodsituasies basiese mediese hulp verleen en is in staat om bloeding te stop en kardiopulmonêre bybrenging (resussitasie) toe te pas. Die kursus is...
deur AfriForum | Nov 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Witbank het op 3 November bystand verleen om ’n vermiste persoon in samewerking met die organisasie se Machadodorp-tak en die South African Support Initiative (S.A.S.I.) op te spoor. Die noodoproep is vanaf AfriForum se Machadodorp-tak...