deur AfriForum | Nov 13, 2017 | Argiewe
AfriForum se Hennopsrivier-buurtwag het op 7 November 2017 ’n misdadiger met die gebruik van hul nuwe veiligheidstoerusting vasgetrek. Seinkameras wat waarskuwings stuur sodra dit beweging bespeur is op strategiese plekke in die gebied gemonteer. Dié kamerastelsel het...
deur AfriForum | Nov 13, 2017 | Argiewe
AfriForum het Maandag, 13 November 2017 dokumente aan die Valke gestuur wat beweerde kaderontplooiing in die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling in Kranskop, KwaZulu-Natal uitwys. Dít volg nadat ’n fluitjieblaser in dié departement AfriForum in...
deur AfriForum | Nov 13, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witbank-buurtwag het verlede week in samewerking met lede van die South African Community Crime Watch (SACCW) ’n vermeende inbreker gearresteer. “Die verdagte is opgemerk waar hy toegang tot ’n woning probeer verkry het. Die voorval is onmiddellik...
deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n regsmening met indringende kommentaar op die voorgestelde wysiging van die Skolewet, 1996 (wet no. 84 van 1996), ingehandig. Dié wysigingswetsontwerp het onder meer ten doel om die bestuursmagte van...
deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 10 November 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ventersdorp gestig. Dít spruit uit die behoefte van gemeenskapslede om swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in dié dorp op te los. Die takbestuur...
deur AfriForum | Nov 10, 2017 | Argiewe
AfriForum se Midvaal-tak het op Dinsdag 7 November 2017 ses vaderlandswilge by Laerskool Voorwaarts in Meyerton geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog. “Veldtogte soos hierdie skep ’n platform vir gemeenskappe om self...