deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregte-organisasie se Malmesbury-tak, het op 17 en 18 Mei 2019 hul omgewing veilig gehou as deel van AfriForum se nasionale patrollie. Altesaam nege patrolleerders het aan die patrollie deelgeneem...
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park en Springs het op 17 Mei 2019 in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede geloods ten einde...
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Mei 2019 by die Laerskool Vissershoek in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryheid het op 16 Mei 2019 saam met die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) en die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit in Vryheid vergader om die gereelde kragonderbrekings en swak onderhoudswerk op kraglyne te bespreek....
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg, wat Sasolburg en Vaalpark insluit, het op 17 Mei 2019 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Altesaam 83 patrolleerders het tydens dié patrollie in 44 voertuie deelgeneem. Meer as 1 983 km is afgelê en...
deur AfriForum | Mei 22, 2019 | Argiewe
AfriForum se Kakamas-tak het ’n skrywe aan die departement vir samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele sake (Coghsta) gerig om in te gryp nadat die tak inligting ontvang het dat Izak de Waal, die munisipale bestuurder, nie oor die nodige...