Header Artwork

AfriForum stig tak in Senekal

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 November 2017 ’n tak in Senekal gestig. Dit spruit uit gemeenskapslede se behoefte om swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in dié dorp aan te pak. Die takbestuur bestaan uit Mike Odendaal...

Duisende trek op na Uniegebou teen plaasmoorde

AfriForum saam met verskeie burgerlike organisasies en opposisiepartye het vandag aan ’n protesoptog na die Uniegebou deelgeneem om ’n memorandum aan die staatspresident te oorhandig, waarin die prioritisering van plaasmoorde geëis word. Ten spyte van konstante reën...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN