deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Potchefstroom, Wolmaransstad en Ventersdorp het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié dorpe oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. Dié polisiestasies het die memorandums met ’n positiewe gesindheid...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
Meer as 60 inwoners van Fochville het op 24 November 2017 aan ’n Projek Nehemia-vergadering deelgeneem wat op die skep en ontwikkeling van veiligheidstrategieë binne gemeenskappe fokus. Projek Nehemia – wat gelei word deur genl.maj. Roland de Vries, voormalige...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 25 November 2017 aan die burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde vanaf die Pretoria Kunsmuseum na die Uniegebou deelgeneem. Dít volg nadat AfriForum se takke op 21 November 2017 memorandums aan...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdagaand (25 November 2017) in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies in die Hercules-gebied vyf dwelmverwante arrestasies gemaak. Volgens Lambert de Klerk, AfriForum se distrikskoördineerder vir Gauteng, is die...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum tak in Pretoria-Wes het tussen 14 en 24 November 2017 ’n aantal slaggate in Quaggastraat in dié voorstad opgevul. Dit het sowat 6 ton teer behels. “Die gemeenskap nader AfriForum in baie gevalle om munisipalediensleweringskwessies behoorlik aan te...
deur AfriForum | Nov 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Secunda-tak het onlangs ’n lekkende waterpyp help herstel. Dít volg ná die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit sonder rede herstelwerk gestaak het nadat hulle reeds begin het om die grond oop te grawe. Volgens Joey Venter, sekretaresse van AfriForum se...