deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox Sekuriteit, Emer-G-Med en Kempton Park se gemeenskapsreaksie-eenheid (GRE) op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in hulle onderskeie...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het die afgelope twee weke slaggate oor ’n oppervlak van meer as 2 500 m2 teen ’n koste van sowat R100 000 laat herstel. “AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite versuim om hul diensleweringspligte...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se groter Brandwag-plaaswag buite Mosselbaai het op 25 November 2017 patrollie- en selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 120 lede van die gemeenskap het hierdie opleidingsessies bygewoon. Die selfverdedigingsopleiding is deur Tiger Kai-gimnasium onder...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase uitgevoer. Altesaam 256 mense het in 119 voertuie 5 382 km in 662 manure afgelê. Die burgerregte-organisasie het die patrollie van stapel gestuur om...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in die Wes-Kaap het tussen 21 en 30 November 2017 by polisiestasies in Oudtshoorn, George, Mosselbaai, Albertinia, Stilbaai, Riversdal, Hermanus en Vredendal memorandums oorhandig om die aandag op plaasaanvalle te vestig. AfriForum het ook die...
deur AfriForum | Des 4, 2017 | Argiewe
Elmarie van Dalen voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak het op 30 November 2017 ’n memorandum aan kol. Luthando Nosilela, stasiebevelvoerder van die Hermanus-polisiestasie oorhandig. “Dit is vir AfriForum belangrik om ’n goeie verstandhouding met die SAPD te hê...