Header Artwork

AfriForum plaas EFF op terme oor haatspraak

Die burgerregte-organisasie AfriForum oorweeg dit om ’n klag van haatspraak teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) aanhangig te maak nadat EFF-betogers gister tydens ’n betoging voor Hoërskool Overvaal die frases “White man, you must die”, “Shoot to kill the Boere”...

AfriForum dien kommentaar oor GPF-konsepbeleid in

AfriForum het kommentaar oor die gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) se 2017-konsepbeleid ingedien. Dié beleid bied duidelikheid oor die funksies en rol van die GPF en hul rade, en die verantwoordelikhede van verskeie belanghebbendes. In die beleid word ook melding...

AfriForum verkla EFF-leierskap van aanhitsing tot geweld

  Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot geweld en verskeie ander misdade teen Julius Malema, Floyd Shivambu en Mbuyiseni Ndlozi van die EFF ingedien.  Dié klagtes spruit uit verskeie stellings wat deur hierdie...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN