deur AfriForum | Feb 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alberton-tak het op 13 Februarie 2018 ongeveer 800 liter water aan die Brackenhurst Veeartsenykundige Hospitaal geskenk. Hierdie water gaan na verskeie takke van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in die Kaap vervoer en versprei word. Die plaaslike...
deur AfriForum | Feb 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 13 Februarie 2018 ’n dringende vergadering oor die waterkrisis in dié stad gehou. Die doel van hierdie vergadering was om die gemeenskap in te lig oor wat AfriForum reeds gedoen het om die effek van...
deur AfriForum | Feb 14, 2018 | Argiewe
AfriForum het Laerskool Krugersdorp-Noord einde Januarie en begin Februarie besoek – die eerste skool wat deel vorm van dié burgerregtewaghond se teenboelieveldtog vir 2018. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders,...
deur AfriForum | Feb 14, 2018 | Argiewe
AfriForum het die arrestasie vanoggend van ten minste een Gupta-broer en ander verdagtes verwelkom. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, speel die druk wat AfriForum se privaat vervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel, ander burgerlike...
deur AfriForum | Feb 14, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag sy Vervolg Zuma-veldtog van stapel gestuur. Die burgerregte-organisasie het as deel van hierdie veldtog ’n petisie ter ondersteuning van die vervolging van Jacob Zuma geloods. Die doel van dié petisie is om druk op die Nasionale Vervolgingsgesag...
deur AfriForum | Feb 13, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 13 Februarie die vleiland in die Moreletapark-natuurreservaat skoongemaak nadat onlangse harde reën hope vullis in die stormwaterkanale laat afspoel en deur die spruit tot binne in die vleiland gevoer is. Dié aksie is ook ter viering van...