Header Artwork

Vryburg-gemeenskap werk saam om waterlek te herstel

Die gemeenskap van Vryburg het op Maandag, 19 Februarie, saamgewerk om ’n groot waterlek in dié dorp se hoofstraat te herstel wat ontstaan het weens ’n vergane pyp wat gebars het. Toe dit blyk dat die munisipaliteit nie in staat is om die herstelwerk sélf te doen of...

AfriForum se Wes-Moot-tak woeker gedurende die naweek

AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdag 17 Februarie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n sigbaarheidsaksie in die Hercules-gebied gehou en later die aand is vier dwelmverwante arrestasies gemaak. Volgens Johan Liebenberg,...

AfriForum herstel slaggate in Naboomspruit

AfriForum se Naboomspruit-tak, tesame met die Gholf Park Inwonersforum, het sedert Januarie 2018 meer as 280 slaggate in dié dorp herstel. Dít vorm deel van ’n reeks projekte wat AfriForum se Naboomspruit-tak geïdentifiseer het om die dorp te verbeter. Meer as 300...

AfriForum Jeug sal Afrikaanse sokkies by Maties voortsit

AfriForum Jeug verwerp die anti-Afrikaanse beweging wat tans besig is om dié taal by die Universiteit Stellenbosch (Maties) te versmoor. Om hierdie rede gaan dié jeugorganisasie se Maties-tak in die komende paar weke ’n Afrikaanse sokkie in Stellenbosch reël. Dié...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN