Header Artwork

AfriForum lê strafregtelike klagtes teen Shaun Abrahams

Die burgerregte-organisasie AfriForum en gen. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur Nomgcobo Jiba geskors is, het vandag strafregtelike klagtes van meineed en regsverydeling teen Shaun Abrahams, die nasionale...

Klopjag in Edenvale werp vrugte af

Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op 19 Februarie 2018 – in samewerking met Top Security, Mamba Special Ops, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die Genesis K9-eenheid en die 24/7 Security K9-eenheid – die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) gehelp om twee...

AfriForum en WSSA stel noodwaterplan in Kaapstad in werking

Die droogte wat die hele land in ’n wurggreep het, het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om met ’n waterplan vorendag te kom. Die eerste fase van hierdie plan is die oprig van noodwaterpunte in Kaapstad, wat ten doel om weerlose mense in die gemeenskap van...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN