deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
AfriForum se Hemel-en-Aarde-plaaswag het op 24 Februarie 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang. Bykans 50 lede van die gemeenskap, asook bestuurslede van AfriForum se Gansbaai- en Voëlklip-buurtwagte, het hierdie opleidingsessie, wat deur True Krav Maga aangebied is,...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op 24 Februarie 2018 die gebied oorkant die Mc Donald’s op die hoek van 9de Laan en Spring Weststraat in Selection Park skoongemaak. Dit volg nadat verskeie gemeenskapslede oor gestrooide rommel gekla het. Omdat die gras nie gesny word nie...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
AfriForum se nuutgestigte Nylstroom-buurtwag het op 22 Februarie ’n massa-patrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog. Die buurtwag het ook vanjaar by ’n aantal ongelukstonele bystand verleen, onder meer op Dinsdag (20 Februarie) by ’n ongelukstoneel waar ʼn...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
AfriForum se Postmasburg- en Kathu-takke het aansoeke ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wetno. 2 van 2000) (PAIA) gebring om vas te stel wat die Tsantsabane en Gamagara Plaaslike Munisipaliteite met belastingbetalers se geld...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope maand gefokus op die beveiliging van twee gebiede in dié omgewing wat herhaaldelik onder kapings en slaan-en-gryp-gevalle deurloop: die hoek van Simon Vermooten- en Bushstraat, en die N4-afrit by Simon Vermootenstraat....
deur AfriForum | Feb 23, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het gisteroggend, 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskapspolisiëringsforum en ander veiligheidsmaatskappye ’n veiligheidsaksie in dié dorp geloods, waartydens ’n aantal onwettige immigrante vasgetrek en...