deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Benoni-buurtwag het op 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskappolisiëringsforum en PHP Sekuriteit twee vermeende verdagtes in besit van ’n gesteelde mangatdeksel aangekeer, en in ’n afsonderlike geval twee verdagtes help...
deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Argiewe
AfriForum stuur eersdaags ’n versoek aan die nuwe polisieminister Bheki Cele om die organisasie se praktiese stappe aan hom voor te lê om plaasaanvalle en -moorde te bekamp. “Daar het vanjaar reeds meer as 90 plaasaanvalle in die land plaasgevind, met sowat 10 moorde...
deur AfriForum | Feb 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hulle die seun van George Bizos, die wêreldberoemde menseregteadvokaat, privaat gaan vervolg. Dit volg nadat Alexis Bizos sy vrou, Monique van Oosterhout, aangerand het en die Nasionale Vervolgingsgesag...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afdanking van ministers Mosebenzi Zwane, David Mahlobo, Lynne Brown, Des van Rooyen en Fikile Mbalula verwelkom. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, was dit van kardinale belang dat ministers wat met...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 23 Februarie 2018 ’n reuse-oorwinning met die hofsaak teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaatse hoë hof behaal. Die burgerregte-organisasie het ’n aansoek gebring om dié munisipaliteit verantwoordelik te hou vir...
deur AfriForum | Feb 26, 2018 | Argiewe
AfriForum het die EFF se voorgenome mosie oor grondhervorming sonder vergoeding bestempel as ’n verwoestende politieke set geskoei op ’n verdraaiing van die verlede. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, sê dat die geskiedenis van grondbesit meer...