deur AfriForum | Mar 8, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting te reël om plaasmoorde en onwettige grondbesetting te bespreek. Dít volg ná talle uitlatings vanuit politieke kringe sedert die begin van die...
deur AfriForum | Mar 8, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 3 Maart die terrein by die Kowie-verkeersirkel skoongemaak. Dít volg nadat die buurtwag verskeie klagtes van ontevrede gemeenskapslede oor die swak toestand van dié dorp se verkeersirkels ontvang het. Aangesien die gras nie...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek reaksiemagsopleiding vir 12 boere van AfriForum se groter Brandwag-plaaswag aangebied, wat die Brandwag-, Leeukloof/ Hamerkop- en Ruiterbos-gebiede insluit. “Die doel van hierdie opleiding is om AfriForum se...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Argiewe
AfriForum doen ’n beroep op grondeienaars om sélf hul eiendom teen onwettige besetting te beskerm deur by gemeenskapstrukture in te skakel. In hierdie verband versprei die burgerregte-organisasie ’n blitsgids wat mense kan raadpleeg om hul eiendom in geval van...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Argiewe
Lede van die AfriForum-buurtwag in Randfontein het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD patrollie gery waartydens verskeie arrestasies uitgevoer is. “Hierdie patrollie het sigbaarheid in die gebied verhoog ten einde misdadigers af te skrik. Verskeie...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting (NMS) se hofaansoek teenstaan wat poog om die ou Suid-Afrikaanse vlag tot haatspraak te laat verklaar en verban. Dít volg nadat die NMS AfriForum as respondent tot hul aansoek gevoeg het. In sy...