deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die regering se eie nalatigheid en onbevoegdheid grootliks vir Suid-Afrika se waterprobleme verantwoordelik is, en nie klimaatsfaktore soos wat tans aangevoer word nie. Dít volg nadat Zweli Mkhize, minister van...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
AfriForum het op Peter Dutton, die Australiese minister van binnelandse sake, se kommentaar vanoggend dat Suid-Afrikaanse boere se aansoeke om na Australië te immigreer moontlik prioriteitsaandag sal geniet, gereageer deur te sê dat dit ’n ernstige aanklag teen die...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag 13 Maart 2018 ’n nuwe tak in Velddrif gestig. Dana Snyman, die gasspreker tydens hierdie geleentheid, het ’n praatjie getiteld “Is daar hoop?” gelewer. Die geleentheid is deur ongeveer 100 lede van die publiek...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Knak Korrupsie-opleidingsveldtog is vandag in Gauteng geloods. Dít volg nadat AfriForum se teenkorrupsie-eenheid na plaaslike vlak uitgebrei het om korrupsie hiér te ontbloot. In die volgende paar maande gaan adv. Gerrie Nel,...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het onlangs by die Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras in Limpopo besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Ventersdorp-buurtwag het van 28 Februarie tot 3 Maart 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang. Dit was die eerste sessie in hierdie opleiding, wat deur Henk Coetzee van Kalah Combat Noordwes aangebied is. “AfriForum se Ventersdorp-buurtwag het die...