Header Artwork

AfriForum skenk 42 ton voer aan boere in Williston

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag 42 ton voer aan boere in die droogte­geteisterde Williston-distrik geskenk. Volgens AfriForum se Williston-tak is dit tans só droog in dié gebied dat boere genoop is om bloekomboomblare vir hul skape te voer. AfriForum...

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Roodekrans

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het onlangs by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is vir...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN