deur AfriForum | Mar 16, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging, se aankondiging dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Jacob Zuma, die voormalige president, gaan vervolg op aanklagte van onder meer korrupsie. Volgens...
deur AfriForum | Mar 16, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het op 13 Maart 2018 ’n werkswinkel in Kempton Park gehou oor deelname aan die hersieningsproses van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) wat gedurende Maart en April gaan plaasvind....
deur AfriForum | Mar 16, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kempton Park- en Edenvale-buurtwag het op 15 Maart opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding het grootliks gefokus op die beveiliging van tonele, asook die moets en moenies wanneer patrolleerders by ’n toneel opdaag....
deur AfriForum | Mar 16, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het op 19 Januarie samesprekings met die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit begin voer oor die verf van straatname in dié dorp. Dié aksie is opgevolg met skrywes aan die munisipaliteit ten einde die nodige goedkeuring te verkry, terwyl...
deur AfriForum | Mar 15, 2018 | Argiewe
AfriForum sit sy veldtog voort om internasionale regerings in te lig oor die eiendomsbedreiging en plaasmoorde in Suid-Afrika, ondanks die kritiek wat Lindiwe Sisulu, die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, teenoor dié organisasie uitgespreek het....
deur AfriForum | Mar 15, 2018 | Argiewe
Beste AfriForum-ondersteuner ONTEIENING SONDER VERGOEDING Soos jy weet het die parlement onlangs ’n mosie ten gunste van onteiening sonder vergoeding aanvaar. Hierdie was ’n beginselbesluit en die parlement moet nou ondersoek instel oor hoe artikel 25 van die grondwet...