deur AfriForum | Mar 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart sowel ’n tak as ’n buurtwag in Edenvale gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering en die...
deur AfriForum | Mar 23, 2018 | Argiewe
In ’n skokkende wending het die staatsprokureur vandag kennis gegee van president Cyril Ramaphosa se voorneme om te appelleer teen ’n volbankbeslissing van die Gautengse Afdeling van die Hooggeregshof in Pretoria dat voormalige president Jacob Zuma onregmatig en...
deur AfriForum | Mar 22, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot het op 16 Maart tien geelhoutbome by die Laerskool Wonderboom-Suid geplant. Die geelhoutboom (Podocarpus latifolius) is Suid-Afrika se nasionale boom. Wildflower Nursery – ’n kwekery wat slegs inheemse bome verkoop – het dié...
deur AfriForum | Mar 22, 2018 | Argiewe
AfriForum se TEKS-tak het Saterdag 17 Maart 2018 veiligheid tydens die Cansa-aflos by die Highveld Ridge Primary School in Secunda verseker deur voetpatrollies te doen en het ook aan dié geleentheid deelgeneem. Die buurtwag het die terrein geassesseer en risikopunte...
deur AfriForum | Mar 22, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag, die Tshwane-metro se kabeldiefstaleenheid en ’n privaat sekuriteitsmaatskappy het in die vroeë oggendure van 17 Maart twee voorvalle van kabeldiefstal in onderskeidelik Kerk- en Maundestraat gefnuik. “Die puik samewerking...
deur AfriForum | Mar 21, 2018 | Argiewe
AfriForum het die stand van burgerregte in 2017 ondersoek en tot die gevolgtrekking gekom dat daar min verbetering was in die realisering van eerstegenerasieregte vir Suid-Afrikaners. Hierdie bevindings word in die organisasie se jaarlikse burgerregte-indeks – wat...