Header Artwork

AfriForum-tak in Hertzogville bekommerd oor drinkwater

Die pasherstigte AfriForum-tak in Hertzogville het vandeesweek die dorp se drinkwater as deel van die burgerregtewaghond se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek getoets. Kommer­wekkende fosfaatvlaktellings, wat minder as 15 moet wees, staan op 25. Die uitslag van die...

AfriForum se Endicott-plaaswag trek inbreker plat

AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek. Dít volg nadat ’n gemeenskapslid vir Roben Collen, AfriForum se plaaswagvoorsitter in Endicott, in kennis gestel het van ’n...

AfriForum-buurtwagte aan Oos-Rand ontvang opleiding

  Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale- en Kempton Park-buurtwag het op 24 Maart slagofferbystandopleiding ontvang. Dié opleiding is tydens ’n werkswinkel deur Olivia Guerini, ’n geregistreerde berader, aangebied. “Met die sterk groei van AfriForum...

AfriForum verwelkom gewysigde staatskapingsregulasies

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die gewysigde staatskapingsregulasies wat vanmiddag deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is en bestempel dit as ’n oorwinning vir diegene wat wil sien dat geregtigheid seëvier in die lang, uitgerekte...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN