Header Artwork

Vryburg-drinkwater onveilig, waarsku AfriForum

Die AfriForum-tak in Vryburg het drinkwater in dié dorp by ’n laboratorium laat toets. Die uitslae dui daarop dat Vryburg se drinkwater nie vir menslike gebruik geskik is nie. E. coli-vlakke word in kolonievormende eenheid (KVE) gemeet en moet 0 KVE/ml wees, maar die...

Adv. Gerrie Nel besoek Riversdal om oor korrupsie te praat

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op Dinsdag, 27 Maart 2018 op uitnodiging van dié organisasie se Hessekwa-tak die gemeenskap van Riversdal en omliggende dorpe oor korrupsie en privaat vervolging toegespreek. Die praatjie is deur...

AfriForum se Kempton Park-buurtwag staan gemeenskap by

Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het gedurende Maartmaand bystand by verskeie tonele gebied in samewerking met die SAPD, sekuriteitsmaatskappye en ander rolspelers in die veiligheids- en sekuriteitsindustrie. Op 15 Maart het die buurtwag bystand aan die SAPD...

AfriForum se Vryburg-tak bekommerd oor drinkwater

  Die AfriForum-tak in Vryburg het vandeesweek dié dorp se drinkwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot groot kommer is aangesien die toets vir E. coli gereageer het. Die saak is by die Naledi...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN