deur AfriForum | Apr 10, 2018 | Argiewe
Die Riversdal-buurtwag van die burgerregtewaghond AfriForum se Hessekwa-tak het die afgelope naweek aan Operasie Rooimus – ’n nasionale massapatrollie – deelgeneem. Daar het 32 voertuie aan die patrollie deelgeneem wat in totaal bykans 830 km gepatrolleer het. Die...
deur AfriForum | Apr 10, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Limpopo het op Vrydagaand, 6 April aan ’n nasionale patrollie deelgeneem om sigbaarheid in die verskeie provinsies te verbeter. Die patrollie is deur ses buurtwagte in die provinsie uitgevoer in samewerking met verskeie veiligheidstrukture,...
deur AfriForum | Apr 10, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat die ANC se wanbestuur stede tot op die rand van ineenstorting gebring het en dat gemeenskappe en gemeenskapsinstellings self hul stede moet help herstel. Nhlanhla Nene, minister van finansies, het op 9 April self erken dat...
deur AfriForum | Apr 10, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug se Kovsies-tak en AfriForum het gister ’n voorlegging ingedien wat die bedekking en verwydering van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) teenstaan. Dít volg nadat die UV-bestuur belanghebbendes slegs vyf dae...
deur AfriForum | Apr 9, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum veroordeel Eskom se beplande 35%-elektrisiteitsprysverhoging sterk. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal op 21 Junie bekend maak of die sukkelende elektrisiteitsreus daarop geregtig is om ’n bykomende...
deur AfriForum | Apr 9, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie – Operasie Rooimus – deelgeneem. Altesaam 55 lede het met 22 voertuie 729 km in 141 manure afgelê – patrollies is ook te voet gedoen. Die plaaslike...