deur AfriForum | Apr 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom in hul kommentaar op die konseptaalbeleid vir hoëronderwys die meerderheid van die voorstelle in dié dokument. Hierdie konsepbeleid is in die Staatskoerant van 23 Februarie 2018 gepubliseer en openbare kommentaar daarop...
deur AfriForum | Apr 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek, wat insluit Gauteng, Limpopo en Mpumalanga, het op Vrydag, 6 April 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 30 AfriForum-buurtwagte en 852 patrolleerders in 499 voertuie deelgeneem. Daar is...
deur AfriForum | Apr 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bronkhorstspruit-, Hennopsriviervallei-, Meyerspark-, Moreleta-, Pretoria-Wes-, Rayton-en-Cullinan- en Wes-Moot-buurtwag het op 6 April in samewerking met die Tshwane-metropolisie, die SAPD in die Tshwane-metro en talle ander veiligheidsinstansies aan die...
deur AfriForum | Apr 11, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), en ses ander toplede van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ingedien. “Dít...
deur AfriForum | Apr 11, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug saam met ongeveer 28 studente en ondersteuningspersoneel het van 31 Maart tot 6 April vanjaar die eerste Rebelspoorvasbyt van ongeveer 75 km te voet afgelê. Dié roete strek van Upington tot by die plaas Zwartmodder in die Wes-Kalahari en herdenk die...
deur AfriForum | Apr 10, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alberton-, Benoni-, Brakpan-, Edenvale-, Germiston- en Kempton Park-buurtwag het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies op 6 April 2018 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Hierdie...