deur AfriForum | Mei 28, 2019 | Argiewe
AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs vier uit nege vullisterreine wat in die Wes-Kaap geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Mei 28, 2019 | Argiewe
AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 4 uit 12 vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...
deur AfriForum | Mei 28, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag sy jaarlikse vullisterreinouditverslag bekend gestel nadat die organisasie vanjaar vullisterreine geoudit het in die dorpe waar AfriForum-takke gevestig is. Dié verslag gaan ook aan die Groen Skerpioene oorhandig word vir verdere ondersoek....
deur AfriForum | Mei 27, 2019 | Argiewe
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het die afgelope naweek verskeie families en plaaswerkers in De Doorns en Bonnievale besoek om emosionele bystand te verleen ná die grusame plaasaanvalle en -moord. Dit volg nadat Wennard (70) en Lorna Barnard (62) op...
deur AfriForum | Mei 27, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 22 en 23 Mei 2019 teenkapingsopleiding ontvang. Hierdie opleiding is vir die eerste keer in die Oos-Rand aangebied en het grootliks op wenke en maatreëls gefokus wat patrolleerders...
deur AfriForum | Mei 27, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Biesiesvlei, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke en Vryburg het op 17 Mei 2019 in samewerking met die polisie en sekuriteitsmaatskappye aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem....