deur AfriForum | Apr 16, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 6 April aan ’n nasionale massapatrollie wat deur die burgerregte-organisasie geïnisieer is, deelgeneem. Tydens die patrollie is soveel as moontlik patrolleerders gevra om sigbaar in hulle dorpe te patrolleer. Die doelwit...
deur AfriForum | Apr 16, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op Donderdag 12 April 2018 ’n nuwe bestuur verkies. Die takbestuur bestaan uit Vic Lagrange (voorsitter), Anzelle Fourie (ondervoorsitter), Danie van Loggerenberg (tesourier), Marlene Maree (sekretaris), Hennie...
deur AfriForum | Apr 14, 2018 | Argiewe
AfriForum en die Treasure Karoo Action Group (TKAG) beskou Shell Suid-Afrika se aanduiding dat dit beoog om hom aan skaliegasontginning in die sensitiewe Karoo te onttrek as ’n belangrike oorwinning vir almal wat hulle oor die omgewing ontferm. AfriForum en die TKAG...
deur AfriForum | Apr 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte organisasie AfriForum is bekommerd oor die invloed wat die Gautengse aanlynskoleregistrasieproses op die bestaande taalbeleid van Afrikaanse skole gaan hê. Hierdie proses kan lei tot die plasing van kinders in skole wat wel naby hul huis of ouers se...
deur AfriForum | Apr 13, 2018 | Argiewe
AfriForum se Knak Korrupsie-opleidingsveldtog is op 10 April in Nylstroom aangebied. Dít volg nadat die burgerregtewaghond se teenkorrupsie-eenheid ook na plaaslikeregeringsvlak uitgebrei is om korrupsie wat op hierdie vlak plaasvind met behulp van gemeenskapslede te...
deur AfriForum | Apr 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het strafregtelike klagtes teen die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende beweerde onregmatige transaksies ter waarde van ongeveer R130 miljoen. Hierdie transaksies hou verband met grond en eiendomme...