deur AfriForum | Apr 20, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 19 April kommentaar by die departement van omgewingsake ingedien rakende die finalisering van die wysiging van die Nasionale Omgewingbestuurswetsontwerp (NEMA). Dít volg nadat die departement openbare kommentaar vir die...
deur AfriForum | Apr 20, 2018 | Argiewe
AfriForum verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, op ’n strafregtelike klag van strafbare manslag te vervolg. Die burgerregte-organisasie sê verder dié besluit is ’n duidelike bewys dat adv....
deur AfriForum | Apr 19, 2018 | Argiewe
AfriForum se Projek Nehemia, ’n strategie teen geweldmisdaad, gaan van krag tot krag in die Overstrand. Die burgerregte-organisasie het ’n twee dag lange beplanningsessie wat deur sleutelrolspelers in die bekamping van misdaad bygewoon is, in die Overstrand aangebied....
deur AfriForum | Apr 19, 2018 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, gaan Julius Malema en sy medebeskuldigdes privaat vir bedrog en tenderkorrupsie vervolg, sou die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie toegee aan AfriForum se eis dat die saak teen Malema, rakende die...
deur AfriForum | Apr 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 11 Mei 2018 ’n voorlegging by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se openbare sitting doen om Eskom se buitensporige regulatoriese rekeningklaringsaansoek (RCA) teen te staan. Eskom wil R67 miljard van...
deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Argiewe
Die Regterlike Gedragstribunaal (RGT) het pas in AfriForum se guns beslis dat regter Nkola Motata hom aan rassistiese wangedrag skuldig gemaak het tydens ’n voorval in Januarie 2007 waar die regter onder die invloed van alkohol teen ’n muur van ’n woonhuis in...