deur AfriForum | Apr 24, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die regering se besluit om listeriose-toetse by die land se hawens te staak, veroordeel. ’n Brief het onlangs aan die lig gekom waarin Aneliswa Cele, hoof van omgewingsgesondheid en hawegesondheidsdienste, gelas dat hierdie...
deur AfriForum | Apr 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Alberton sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk gekry het. “Dit beteken dat die buurtwag nou sy kommunikasie- en veiligheidsnetwerk baie wyer kan uitbrei,” sê Francois Booysen, veiligheidsvoorsitter van...
deur AfriForum | Apr 23, 2018 | Argiewe
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Woensdagaand, 18 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie het voorsien aan die publiek se behoefte aan akkurate inligting oor die huidige proses om onteiening sonder vergoeding...
deur AfriForum | Apr 23, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 17 April met Lindiwe Tshongwe, burgemeester van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, oor swak dienslewering in Sasolburg en Vaalpark vergader. Die munisipale raadslede George Burger, Koos Grobbelaar en Jacques Barnard, asook...
deur AfriForum | Apr 23, 2018 | Argiewe
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Donderdagaand, 19 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie het voorsien aan die publiek se behoefte aan akkurate inligting oor die huidige proses om onteiening sonder vergoeding...
deur AfriForum | Apr 23, 2018 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op 19 April op uitnodiging van dié organisasie se Potchefstroom-tak die gemeenskap van Potchefstroom en omliggende dorpe oor korrupsie en privaat vervolging toegespreek. Dié besoek vorm deel van...