deur AfriForum | Mei 4, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied. “Alle Suid-Afrikaners moet oor die vermoë beskik om hulself te verdedig. Gevaarlike situasies kan enige tyd opduik en daarom is dit vir...
deur AfriForum | Mei 4, 2018 | Argiewe
Die AfriForum- en DA-tak in Vryburg het kragte saamgesnoer deur die publiek aan te moedig om ’n klagbrief te voltooi. Dít omdat inwoners van Vryburg vanaf 9 Mei elektrisiteitsonderbrekings in die gesig staar, aangesien die Naledi Plaaslike Munisipaliteit versuim het...
deur AfriForum | Mei 3, 2018 | Argiewe
AfriForum het Laerskool Wierdapark in Centurion op 25 April 2018 as deel van die burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog besoek. Dié teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit...
deur AfriForum | Mei 3, 2018 | Argiewe
AfriForum het in April 2018 Laerskool Kenmare in Roodepoort as deel van die burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog besoek. Dié teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is...
deur AfriForum | Mei 3, 2018 | Argiewe
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. “Ons kon vasstel dat elke dorp, behalwe Edenvale, se drinkwater aan die minimum...
deur AfriForum | Mei 2, 2018 | Argiewe
AfriForum-lede in Christiana het die afgelope maand die veiligheid van die dorp verbeter deur gebiede skoon te maak waar die gras geil gegroei het. Dié lang gras hou onder meer ’n brandgevaar aan die vooraand van die brandseisoen in. Vir motoriste wat nie om die...