deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die ANC se wanbestuur munisipaliteite in chaos gedompel het. Die Ouditeur-Generaal (OG) se 2016/17- munisipale-ouditverslag dui daarop dat munisipaliteite beduidend ten opsigte van oudituitkomste verswak het....
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Sondag 20 Mei 2018 weer die dorp se begraafplaas gepatrolleer ten einde die veiligheid van besoekers te verseker. Dié patrollies vind een keer per maand, gewoonlik elke derde Sondag, plaas en taklede patrolleer van 10:00 tot...
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak het die naweek in samewerking met Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit slaggate in die dorp gevul. Die AfriForum-tak het 150 sakkies teer aangekoop en die munisipaliteit het die arbeid verskaf om die slaggate te vul. Dié AfriForum-tak het...
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Dinsdag, 22 Mei, ’n ultimatum aan die Naledi Plaaslike Munisipaliteit gestel om onmiddellik te begin om water- en rioollekke in dié dorp te herstel. Die munisipaliteit het tyd tot 4 Junie 2018 om met ’n werkbare plan vorendag te kom...
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 21 Mei 2018 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Daar was volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van veiligheid, sedert die begin van 2018 reeds meer as 135 transitorooftogte in Suid-Afrika. Gauteng is die ergste geraak. AfriForum is daarom van mening dat onafhanklike spesialiseenhede gevestig moet word om hierdie...