deur AfriForum | Jun 4, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-tak het op 29 Mei 2018 as deel van dié organisasie se Ons Dorp-veldtog ’n langtermynherwinningsprojek van stapel gestuur. Hierdie projek word in samewerking met M.E.S. (Mould, Empower and Serve), ’n niewinsgewende organisasie wat op...
deur AfriForum | Jun 4, 2018 | Argiewe
AfriForum het Klerksdorp se vullisterrein besoek en ná ’n oudit daarvan bevind dat dit nie aan die vereistes voldoen wat deur wetgewing gestel word nie. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe met gevestigde...
deur AfriForum | Jun 4, 2018 | Argiewe
AfriForum het verlede week die vullisterreine in Potchefstroom en Ventersdorp besoek as deel van dié burgerregte-organisasie se vullisterreinouditprojek. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
Ondanks bewerings dat plaasaanvalle die laagste in 20 jaar is wys AfriForum se geverifieerde statistiek dat daar oor die afgelope vier jaar ‘n toename was. Slegs in 2018 was daar al amper 200 aanvalle en ons is nog nie in die helfte van die jaar nie. Die huidige...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Upington het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot kommer is aangesien die rioolwatertoets vir sowel E. coli as fekale kolivorme...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
As deel van die herdenking van Die Stem van Suid-Afrika se 100ste verjaardag het AfriForum se Oudtshoorn-tak ’n krans op C.J. Langenhoven se graf gaan lê. C.J. Langenhoven het op 31 Mei 1918 die eerste drie verse van Die Stem van Suid-Afrika in Arbeidsgenot, sy huis...