deur AfriForum | Jun 21, 2018 | Argiewe
AfriForum het aangekondig dat dié burgerregte-organisasie binne die volgende drie maande kommentaar op die Wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal indien. Dié wetsontwerp is vandag in die Staatskoerant gepubliseer, en dit het die uiteindelike...
deur AfriForum | Jun 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se Pretoria-Wes-tak het op 18 Junie 2018 in samewerking met die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit en die gemeenskapspolisiëringsforum (van sektor 2 van die sentrale sakegebied) ’n skoonmaakaksie in Danville geloods. Dít volg nadat verskeie...
deur AfriForum | Jun 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die amptelik herroeping van die konsultasiedokument oor die konsepreëls vir die registrasie van kleinskaalse kragopwekking deur die Nasionale Energiereguleerder (Nersa). Die herroeping is voorafgegaan deur die inwin van...
deur AfriForum | Jun 18, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 13 Junie ’n aanmaning op die munisipale bestuurder van die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit beteken. Dít volg nadat die munisipaliteit riooltariewe ingestel het wat volgens die aantal spoeltoilette op ’n perseel bereken word....
deur AfriForum | Jun 18, 2018 | Argiewe
Lede en personeel van die burgerregtewaghond AfriForum het op Vrydag 15 Junie 2018 in samewerking met Pretoria FM en ander rolspelers die gebied rondom Theron’s Vleisprodukte in Pretoria-Wes skoongemaak. Dié skoonmaakaksie het ten doel om omgewingsbewustheid te...
deur AfriForum | Jun 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen twee polisiebeamptes en ’n voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ingedien wat hulle tot sosiale media gewend het om plaasaanvalle aan te hits en/of geweld teen boere...