deur AfriForum | Jul 6, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 5 Julie 2018 ’n selfdoenaksie geloods en slaggate rondom die Hoërskool Waterkloof teen ’n koste van sowat R30 000 opgevul. Roadchem, ’n plaaslike kontrakteur, is aangestel om met hierdie aksie te help. Altesaam 3 875 m2 se slaggate is opgevul waarvoor...
deur AfriForum | Jul 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryheid het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die dorp beskikbaar te stel. Dít sluit ’n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in, asook ’n midbandstelsel vir die landbougemeenskap. “Ons...
deur AfriForum | Jul 5, 2018 | Argiewe
AfriForum deel Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se sentiment oor die onteiening van eiendom sonder vergoeding en die burgerregte-organisasie is bereid om saam met alle rolspelers te werk wat standpunt teen hierdie voorgenome beleid inneem. Dít volg nadat koning...
deur AfriForum | Jul 5, 2018 | Argiewe
AfriForum neem kennis van Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se kommentaar gister (4 Julie 2018) dat Suid-Afrika se onttrekking aan die Internasionale Strafhof tans heroorweeg word. Hierdie kwessie is in die kollig sedert die...
deur AfriForum | Jul 2, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug het op 30 Junie 2018 ’n pot-en-pons-kompetisie by Sakkie se Arkie in Upington aangebied ten einde die behoud van hierdie rivierboot te probeer verseker. Dít volg nadat die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit die grond van waar af hierdie boot bedryf...
deur AfriForum | Jul 2, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het twee van sy Ellisras-buurtwaglede tydens sewe hofsake bygestaan. Dít volg nadat die twee buurtwaglede strafregtelik aangekla is en die saak op 27 Junie 2018 uit die hof gegooi is. Die twee buurtwaglede is aangekla nadat hulle...