deur AfriForum | Jul 13, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 6 Julie 2018 die vleiland in die Moreleta Kloof Natuurreservaat skoongemaak omdat vullis wat deur die spruit afgevoer is in dié vleiland beland het. Toegerus met rubberhandskoene en waterdigte stewels het AfriForum-lede agt vullissakke vol rommel uit...
deur AfriForum | Jul 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum sê dat Duduzane Zuma se verskyning vandag in die Randburgse Landdroshof op aanklagte van strafbare manslag nie net ’n oorwinning vir die Dube-familie, adv. Gerrie Nel en AfriForum is nie, maar ook vir almal in die land wat die...
deur AfriForum | Jul 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers die afgelope maand ’n kragsubstasie beveilig, water getoets én verseker dat verskeie slaggate in dié woongebied opgevul word. Die gebied rondom die kragsubstasie...
deur AfriForum | Jul 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nylstroom-buurtwag en die organisasie se Warmbad RSRT (Rural Safety Response Team) het op 4 en 6 Julie patrollies onderneem. Die doel van die patrollies was om sigbaarheid in die onderskeie gebiede te verhoog nadat dié twee dorpe onlangs onder ’n vlaag...
deur AfriForum | Jul 11, 2018 | Argiewe
AfriForum en AfriForum Jeug het op Donderdag, 5 Julie 2018 ’n nuwe lemmetjiesdraadheining by die Bougainvillea-park Tehuis vir Bejaardes in Phalaborwa opgerig om sodoende die bejaardes se veiligheid op te skerp. Dít volg nadat die ouetehuis onder ’n reeks inbrake...
deur AfriForum | Jul 11, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 6 Julie spoedhobbels in Kerkstraat – geleë langs die Vryburg Voorbereidingskool – aangebring om padveiligheid vir kinders wat dié straat oorsteek te verbeter. Die tak het die afwesigheid van spoedhobbels in hierdie straat as ’n...