deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Roodepoort, Vanderbijlpark en Randfontein het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 146 patrolleerders van dié AfriForum-buurtwagte in 92 voertuie byna 4 070 km...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Volgehoue druk deur die AfriForum-tak in Springs het daartoe gelei dat die hysbak by die Markville-woonstelle in dié dorp tans deur die Ekurhuleni-metro vervang word. Hierdie hysbak was vir langer as drie jaar buite werking. Die woonstelle word deur die...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga-Wes, wat insluit Standerton, Secunda, Delmas, Witbank en Piet Retief, het op Vrydag 20 Julie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie veiligheidsinstansies aan AfriForum se nasionale...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in die Hennopsriviervallei, Moot, Meyerspark, Pretoria-Wes en Wes-Moot het op 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, gemeenskapspolisiëringsforums, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aan die...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Stellaland, naamlik Bloemhof, Delareyville, Sannieshof en Vryburg, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 60 patrolleerders van vier AfriForum-buurtwagte...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek meer as 5 000 mense regoor die land vir ’n nasionale patrollie gemobiliseer. Nagenoeg 110 AfriForum-buurtwagte het in 2 292 voertuie ’n totaal van 51 881 km afgelê. Bykans 120 insidente is suksesvol tydens...