deur AfriForum | Aug 1, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 31 Julie slaggate in Bellstraat en in Juniemaand slaggate in Biddulphstraat opgevul. “Die slaggate in Harrismith is ’n groot probleem vir sowel inwoners as padgebruikers in die gebied. Dit hou ook ’n veiligheidsrisiko in. Daarom...
deur AfriForum | Aug 1, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-plaaswagte in die Matzikama-distrik, wat Koekenaap en Lutzville insluit, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens hierdie patrollie het 30 patrolleerders van dié twee AfriForum-plaaswagte...
deur AfriForum | Aug 1, 2018 | Argiewe
AfriForum 911 Trauma se slagofferondersteuningseenheid het op Saterdag, 28 Julie 2018 hul eerste fondsinsamelingsprojek gehou om fondse vir hul slagofferondersteuningsfonds te in. ’n Fliekaand waartydens die fliek, Gebore Talente vertoon is, is om hierdie rede gereël...
deur AfriForum | Aug 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy Goukou-plaaswag in die Hessekwa-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. AfriForum gaan ook binnekort veiligheidstoerusting aan dié plaaswag oorhandig. “Dié plaaswag vorm deel van ons takstruktuur en het ten...
deur AfriForum | Jul 31, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die SAPD aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 125...
deur AfriForum | Jul 31, 2018 | Argiewe
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg en P.H. Sekuriteitsmaatskappy het Saterdagnag tot gevolg gehad dat veediewe vasgetrek is. ’n Wag van die sekuriteitsmaatskappy het ’n veedief op ’n plaas op die Kuruman-pad betrap waarna hy sy werkgewer,...