Header Artwork

Misdaad in Velddrif daal met bykans 75%

Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus met bykans 75% gedaal. Daar was in hierdie tyd ook geen huisbrake nie. “Hierdie daling is te danke aan goeie samewerking tussen die buurtwag en...

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag blus vuur

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 15 Augustus 2018 ’n brand in ’n elektriese verdeelkas in Vanderbijlpark SW5 geblus. ’n Lid van die AfriForum-tak het omstreeks 10:30 gisteroggend opgemerk dat rook uit ’n elektriese verdeelkas trek en lede van die buurtwag...

AfriForum-rehabilitasie van Vaalrivier goed op dreef

Die besoedeling van die Vaalrivier – vanaf die rivier se oorsprong noord van Ermelo tot by die invloei daarvan in die Oranjerivier by Douglas – is ’n nasionale ramp. Om die rivier te help rehabiliteer, het AfriForum-takke die gemeenskappe in 15 dorpe en een stad langs...

Bultfontein-buurtwag trek vermeende onwettige jagters vas

AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op 14 Augustus 2018 drie vermeende onwettige jagters met drie ystervarkkarkasse in hul besit vasgetrek. Die jagters het vermoedelik met hul honde gejag. Dít volg nadat buurtwaglede op 9 Augustus 2018 vier ander vermeende onwettige...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN