Header Artwork

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Môrewag

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Augustus 2018 besoek by die Laerskool Môrewag in Brakpan afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “AfriForum...

AfriForum veroordeel alle vorme van rassisme

Die burgerregte-organisasie AfriForum het hom opnuut sterk teen die gebruik van die rassistiese “k-woord” uitgespreek en ’n beroep op die publiek gedoen om nie hierdie woord te gebruik nie. AfriForum het ook ’n beroep op die publiek, media en meningsvormers gedoen om...

AfriForum se Brakpan-buurtwag ontvang toerusting

AfriForum se Brakpan-tak het in Augustus nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing. Die toerusting sluit glimbaadjies, voertuigmagnete en radio’s in. “Die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN