deur AfriForum | Aug 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het op 25 Augustus 2018 tydens ’n patrollie in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies in die Hercules-gebied ses dwelmverwante arrestasies gemaak. Die buurtwag het ongeveer 300 km tydens hierdie patrollie afgelê. Twee...
deur AfriForum | Aug 24, 2018 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het gesê Donald Trump, die Amerikaanse president, se twiet oor Suid-Afrika verwoord ’n geregverdigde kommer oor gebeure in Suid-Afrika en het diegene wat daaroor twyfel, versoek om hulle te vergewis van die feite...
deur AfriForum | Aug 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is bekommerd oor die trant wat die openbare vergaderings by skole aanneem rakende die nuwe voorgestelde skoleregulasies wat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, op 30 Julie 2018 aangekondig het. “Knelpunte soos watter taal as...
deur AfriForum | Aug 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donald Trump, die Amerikaanse president, se aankondiging op Twitter verwelkom dat hy Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, versoek het om onwettige grond- en plaasbesettings, onteiening én die...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) gebring om die N1- en N4-Bakwena-tolhekgroep te verplig om inligting bekend te maak oor die besluit om korting...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Op 21 Augustus het die Mafube Plaaslike Munisipaliteit begin om opknappingswerk by die vullisterrein in Frankfort te doen ná die AfriForum-tak in dié dorp volgehoue druk op die munisipaliteit geplaas het. Paaie is netjies geskraap en al die vullis wat nie by...