deur AfriForum | Aug 29, 2018 | Argiewe
AfriForum se tak in Lichtenburg het onlangs ’n reorganiseringsvergadering gehou, maar het besluit om vir eers slegs ’n loodskomitee aan te wys wat daarvoor verantwoordelik sal wees om projekte op die dorp aan te pak en sodoende nuwe lede vir dié tak te werf. Ian...
deur AfriForum | Aug 29, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 28 Augustus opleiding ontvang oor die reg en wetgewing wat geld wanneer hul patrollies ry. Dié opleidingsessie is aangebied deur Thomas van Dalen, AfriForum se opleidingsbestuurder by gemeenskapsveiligheid. “Dit is belangrik...
deur AfriForum | Aug 29, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwagte in Klipeiland en Arborpad het 26 Augustus 2018 in samewerking met die Wilgerivier-brandvereeniging en GE Response ’n groot vuur by Klipeiland geblus. Dié gesamentlike poging het voorkom dat ’n gemeenskapslid se huis afbrand....
deur AfriForum | Aug 28, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug het op 27 en 28 Augustus 2018 klagtes teen die EFF ingedien op sowel die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (NWU-Pukke) as die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfonteinkampus (UV-Kovsies). Dié klagtes handel onderskeidelik oor die EFF se...
deur AfriForum | Aug 27, 2018 | Argiewe
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg se protospan en die SAPD het Woensdagnag (22 Augustus 2018) daartoe gelei dat ’n motorkaper in dié dorp vasgetrek is. AfriForum se Kuruman-buurtwag het die Vryburg-buurtwag van dié kaping – wat in Kuruman...
deur AfriForum | Aug 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark se buurtwagspan het op Donderdag, 23 Augustus 2018 drie vermeende kabeldiewe betrap waar hulle besig was om ’n groot ondergrondse kabel in die dorp se NW7-area uit te grawe. Die persone is gearresteer en aan die SAPD oorhandig. Cor...