deur AfriForum | Aug 30, 2018 | Argiewe
Burgerregte-organisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien op die konsepregulasies oor die toelating van leerders, wat deur die LUR vir Onderwys in Gauteng op 30 Julie 2018 in ’n buitengewone uitgawe van die Provinsiale Koerant gepubliseer is. AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 30, 2018 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ʼn formele versoek ingedien by die nasionale polisiekommissaris, generaal Khehla Sitole, om aantygings te ondersoek wat gemaak is deur ʼn lid van ʼn berugte tronkbende dat Julius Malema, die leier van die EFF, hom gaan sien het in...
deur AfriForum | Aug 30, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit dien vandag meer as 10 000 kommentare van ouers en lede van die publiek in teen die beplande wetswysiging vir Gautengse skole wat die LUR van die Gautengse...
deur AfriForum | Aug 30, 2018 | Argiewe
Die Konstitusionele Hof hoor vandag die aansoek van ’n groep Zimbabwiese boere wat met die bystand van AfriForum die afskaffing van die SAOG-tribunaal deur oudpresident Jacob Zuma en ander SAOG leiers betwis. Die Hooggeregshof in Pretoria het reeds vroeër vanjaar...
deur AfriForum | Aug 29, 2018 | Argiewe
Herfsland Aftreeoord in Delmas het by verskeie geleenthede die plaaslike owerheid genader vir hulp om noodsaaklike onderhoud aan hul palissadeheining te doen. Daar was egter geen reaksie nie, waarna die inwoners van die aftreeoord ’n skriftelike versoek aan die...
deur AfriForum | Aug 29, 2018 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en lede van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Benoni-area het gedurende die afgelope paar maande AfriForum-buurtwaglede geïntimideer en gedreig om buurtwaglede wat besig is om die area te patrolleer te...