deur AfriForum | Jun 11, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Boksburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om die voortslepende munisipale probleme en die...
deur AfriForum | Jun 10, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 28 Mei 2019 by Bergsig Primêr, Colridge Primêr, De Villiers Primêr, Saturnus Primêr en Sacred Heart Primêr in Oudtshoorn besoek afgelê tydens die #AnkerdorpPadskou wat in George...
deur AfriForum | Jun 9, 2019 | Argiewe
Julius Malema en die EFF het pas ’n verdere bedrag van R109 098,30 aan AfriForum betaal om beslaglegging op hul bates te verhoed. Malema en die EFF se betaling volg ’n week nadat AfriForum se regspan hulle daarvoor op terme geplaas het. Dit beteken dat Malema en...
deur AfriForum | Jun 7, 2019 | Argiewe
AfriForum veroordeel dr. Zweli Mkhize, nuwe minister van gesondheid, se aankondiging dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)-plan so gou moontlik ingestel moet word. Mkhize het vandag tydens ’n mediakonferensie beweer dat die vraag nie is óf die NGV ingestel...
deur AfriForum | Jun 6, 2019 | Argiewe
7 Junie 2019 is die tweede herdenking van die Knysna-brande, wat groot verwoesting – insluitend lewensverlies – in Knysna en die omliggende gebiede veroorsaak het. Direk ná afloop van die brand het AfriForum Helen Zille, voormalige Wes-Kaapse premier, se toestemming...
deur AfriForum | Jun 6, 2019 | Argiewe
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Sebenzile Simane (32) vanoggend in die Oos-Kaapse hoë hof in Port Elizabeth. Simane is effektiewelik tot 173 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy gister skuldig bevind is aan 17 klagtes – waaronder poging tot moord en...