Header Artwork

AfriForum kap onteiening sonder vergoeding in parlement

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee belas met die hersiening van artikel 25 van die Grondwet aangevoer dat die ANC/EFF-alliansie se inisiatief om onteiening sonder vergoeding deur te voer ’n...

AfriForum se Middelburg-buurtwag stuit grondgrypers

AfriForum se Middelburg-buurtwag het op 1 September 2018 gesorg dat persone wat grond in Middelburg beset het, dié perseel verlaat. Gemeenskapslede het AfriForum van die grondgrype in kennis gestel, waarna die tak dadelik opgetree het. “Die AfriForum-tak het die...

AfriForum maak kerk in Montana skoon

AfriForum se Zambesi-tak het die afgelope naweek die Chapel of God’s Grace kerk in Dr. Swanepoelweg skoongemaak en tuinvullis van dié perseel verwyder. Dié aksie volg nadat gemeenskapslede die AfriForum-tak genader het omdat die toestand van die perseel ’n brandgevaar...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN