Header Artwork

AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie skop af vir 2018

AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, se jaarlikse entrepreneurskompetisie skop vandeesweek af. Daar is vanjaar twee kategorieë vir deelnemers: een vir eienaars ouer as 18 jaar, en een vir kinders wat nog skoolgaande is, maar reeds met hul entrepreneurstalente...

AfriForum se Bethal-tak vul slaggate

AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 6 September slaggate in Van der Stel- sowel as Hoëveldlaan gevul. Die tak het besluit om slaggate in hierdie strate te herstel na gelang van versoeke vanuit die gemeenskap. Donasies in die vorm van teer en ander materiaal is...

AfriForum skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Standerton het vier bome by Laerskool Kallie de Haas as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Mpumalanga-Wes, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer...

AfriForum stig 'n Vaalharts-tak

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 10 September 2018 ‘n nuwe tak in die Vaalharts-besproeiingskema gestig. Die takbestuur bestaan uit: Ruan Beukes (voorsitter), Brendon Fourie (ondervoorsitter), Wilhelm Steyn (tesourier), Cedric Muller...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN