deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwag in Kathu het ‘n nuwe beheerkamer oopgemaak wat by die KCC-terrein geleë is. Lede van die gemeenskap wat by AfriForum se buurtwagaktiwiteite betrokke wil raak moet asseblief kennis neem dat daar ‘n privaat buurtwag in Kathu gestig is...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 8 September 2018 die parkeerarea van die plaaslike polisiestasie geverf. Dit kom nadat die polisiestasie AfriForum genader het vir hulp hiermee. Die polisie het hulle dank teenoor die AfriForum Jeug-lede uitgespreek. “Die...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Westonaria het op 13 September sy Drom jou Rommel-projek geloods as antwoord op onlangse swak besluite deur die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit. “Die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit se besluit om die Libanon-vullisterrein oor naweke te...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het op 8 September in samewerking met die SAPD ’n voertuig wat tydens die Daniëlskuil-kleinhoewe-aanval gesteel is, opgespoor. Die vonds is gemaak ná die buurtwag ’n wenk ontvang het om op die uitkyk vir die gesteelde voertuig te wees...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 8 September in samewerking met Oakdale Watch ʼn gesamentlike veiligheidspatrollie gehou om sigbaarheid te verhoog en om meer gemeenskapslede te betrek wat aktief aan die buurtwag se aksies kan deelneem. Die aand het sonder enige...
deur AfriForum | Sep 14, 2018 | Argiewe
Bheki Cele, die Suid-Afrikaanse minister van polisie, het op 11 September 2018 die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak. Volgens Cele het die moordsyfers in Mpumalanga met 3,4% afgeneem en so ook het poging tot moord met 5,7% afgeneem. Roof met...