deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nuwerus-plaaswag het op 13 September 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike Matzikama-tak dié behoefte weens ’n toename in misdaad in die omgewing geïdentifiseer het. Die toerusting sluit spreiligte, voertuigmagnete,...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-tak het op 15 September die Tzaneendam suksesvol skoongemaak. Die doel van die skoonmaakaksie was om vullis in en rondom die dam, asook onwettige visvangnette uit die dam te verwyder. Dié projek is in samewerking met Letaba Bassmasters, lede van...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Mnr. Thabo Mekhethoa, verteenwoordiger van die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit, en AfriForum se Senekal-tak het op 6 September moontlike oplossings vir die wanfunksionele rioolstelsel in die Setsoto Munisipaliteit met dié gemeenskap bespreek. Dit volg nadat lede van...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Die bestuur van AfriForum se Reitz-tak en gemeenskapslede het op 15 September byeengekom om vervalle stopstrate in dié dorp te verf. Padgebruikers verontagsaam die padreëls omdat sommige tekens totaal onsigbaar is, wat dit noodsaak om die probleem so spoedig as...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Bheki Cele, minister van polisie, het op 11 September die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak. Volgens die moordsyfers word tien polisiestasies in die Wes-Kaap onder die topdertig in die land gelys met betrekking tot die aanmeld van moordverwante...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sterk kritiek uitgespreek oor Eskom se steenkoolkrisis wat sowel gemeenskappe as munisipaliteite se kragtoevoer in gevaar stel. Dit het bekend geword dat vier van Eskom se vyftien kragstasies oor minder as tien dae se...