deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
Na afloop van die vullisterreinoudit wat AfriForum se Bethlehem-tak vroeër vanjaar uitgevoer het was dit reeds duidelik dat sowel die Môrelig-vullisterrein as Bethlehem se amptelike vullisterrein nie aan die voorgeskrewe wetlike standaarde voldoen nie. Die...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Standerton-buurtwag het op Sondag, 2 September ’n berig op Facebook opgemerk rakende ’n vermiste kind vanuit dié dorp en het dadelik betrokke geraak om meer inligting oor die saak te versamel. AfriForum het die vermiste kind se ouers gekontak deur middel...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 30 Augustus 2018 deelgeneem aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waartydens vyf arrestasies plaasgevind het en waarvan vier van die vyf verdagtes in besit was van dwelms en een gearresteer is...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
Reitz se Christenskool, Hoërskool en Laerskool is elk ‘n paar bome ryker na hul dorp se AfriForum-tak dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant het. Volgens Michelle Peens, AfriForum se Streekskoordineërder vir die Oos-Vrystaat, beoog die...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag breedvoerige kommentaar oor die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) ingedien en sterk kapsie daarteen gemaak. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer by AfriForum, sê die wetsontwerp is in verskeie...
deur AfriForum | Sep 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Voëlklip-buurtwag het ’n toekenning ontvang tydens dié burgerregte-organisasie se driejaarlikse kongres, wat in Augustus gehou is. Die toekenning is oorhandig nadat die buurtwag deur die Hermanus-GPF in April vanjaar geloof is vir Voëlklip se lae...