deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het verlede week in samewerking met die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit ’n lekkasie van die hooftoevoerwaterpyp herstel. Dié pyp pomp water vanaf die Geyserdam na die reservoir om aan die dorp se drinkwaterbehoeftes te...
deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Argiewe
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, het op Dinsdag, 25 September 2018 tydens ’n mediakonferensie in Pretoria veranderinge aan Suid-Afrika se visumregulasies bekend gemaak. Volgens Gigaba onderneem sy departement om migrasie te bestuur op ’n wyse wat...
deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het gesamentlik meer as 250 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Verskeie skole, kerke en ander instansies op dié dorpe het bome ontvang. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 25, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Brakpan het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand 20 bome by Laerskool Môrewag en tien bome by die Ou Apostoliese kerk in Minnebron, geplant. Volgens Gerhard Cilliers, voorsitter van AfriForum se Brakpan-tak, beoog die...
deur AfriForum | Sep 23, 2018 | Argiewe
AfriForum het die uMfolozi Munisipaliteit versoek om bewyse aan die burgerregte-organisasie te verskaf dat dié munisipaliteit se senior bestuur aan die minimum kwalifikasievereistes voldoen soos deur die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003...
deur AfriForum | Sep 23, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Margate het tien bome by sowel die Laerskool as die Hoërskool Suid-Natal geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Mornay Sargent, die AfriForum-tak in Margate se omgewingsakebeampte, beoog die organisasie om...