deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Cornel Swart, voorsitter van AfriForum se Springs-tak, beoog die organisasie om vanjaar meer as 2 000 bome landwyd...
deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwag in Witrivier het saam met die Heidelvallei-plaaswag hulp verleen om wegholbrande te blus. Dié brande het oor ’n paar dae op verskeie plekke gewoed en het skade aan sowel plantasies as landerye veroorsaak. Dele van Brondal, Heidelvallei en...
deur AfriForum | Sep 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy slagoffers wie se geliefdes tydens plaasaanvalle vermoor is na die VSA sal stuur in ’n volgende fase van AfriForum se bewusmakingsveldtog teen plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding. Die...
deur AfriForum | Sep 26, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het in Septembermaand ’n massapatrollie ten opsigte van misdaadvoorkoming geloods. Die patrollie het by die Fairlands-polisiestasie afgeskop. In totaal het 48 eenhede aan die patrollie deelgeneem, waaronder privaat...
deur AfriForum | Sep 26, 2018 | Argiewe
Jordaanpark in Heidelberg is tien witstinkhoutbome ryker ná die AfriForum-tak in Heidelberg dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek geplant het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Vaaldriehoek en die Wes-Rand,...
deur AfriForum | Sep 26, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Westonaria het ses bome by Hoërskool Westonaria as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir Vaaldriehoek en Wes-Rand, beoog die organisasie om vanjaar meer as...