deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
Yollanda Fritz, lid van AfriForum se Bellville-buurtwag, het die afgelope paar weke die veiligheidsituasie by sowel die Laerskool Bellpark as die Laerskool Bellville gemoniteer. Volgens Tommy van Zyl, voorsitter van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, was ouers bekommerd...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
AfriForum se Matzikama-tak het in September 30 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantprojek geplant. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder in die Boland, het die organisasie vanjaar meer as 3 000 bome landwyd geplant. “Deur...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Nelspruit het as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek bome by die perseel van die Nelspruit Gemeenskapsforum geplant. Die bome is deur mnr. Robert Spath van Nelspruit geskenk. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het 100 bome in die Nanescol-begraafplaas as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Vaaldriehoek en Wes-Rand, het die organisasie vanjaar...
deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Argiewe
AfriForum het vanjaar meer as 3 000 bome tydens sy jaarlikse boomplantprojek in September geplant. Volgens Chris Boshoff, AfriForum se koördineerder vir omgewingsake, is dié inisiatief deel van ’n groter poging om ’n gesonde, volhoubare omgewing vir nageslagte te...
deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 5 September 2018, in samewerking met privaat-sekuriteitsmaatskappy JWC Sekuriteit, ’n gesteelde voertuig opgespoor en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om vier verdagtes te arresteer. Op 27 September 2018 het die...